Sportbeserings: Wie is aanspreeklik?
Kontak sporte gee dikwels daartoe aanleiding dat die spelers daarvan ernstig beseer word. Kan iemand aanspreeklik gehou word vir hierdie beserings, of neem jy, as deelnemer, inherent die risiko wanneer jy aan hierdie sportsoorte deelneem. Die regspraak het egter belangrike beginsels is vasgestel met verwysing na die bogenoemde kwessie. Eerstens is dit belangrik om deeglik …