Die toepassing van die talem qualem-reël

Wanneer ‘n dader ‘n slagoffer skade aandoen, gebeur dit soms dat die slagoffer meer skade ly as wat ‘n mens sou verwag. Dit mag veroorsaak word deur die feit dat die slagoffer homself in spesifieke omstandighede bevind, wat daartoe lei dat die slagoffer as gevolg daarvan meer skade ly as die gemiddelde persoon. Sal hierdie …

Die toepassing van die talem qualem-reël Read More »