Wanneer verjaar ‘n eis?
Die kwessie rakende die regsaard van ‘n verdedigende eis en of dit aanleiding gee tot skuld wat onderworpe is aan die drie jaar uitwissende verjaringstermyn is verskillend hanteer deur verskillende afdelings van die Hoërhof. Op 28 Mei 2015 het die Hooggeregshof tot ‘n finale besluit gekom in Absa Bank v Keet[1] rakende of eise onder …