The application of the talem qualem rule
March 29, 2016
Right of a domestic worker to a Christmas bonus
April 6, 2016

Cluver Markotter Ingelyf verwelkom ons nuwe Assosiate

Dit is met trots dat ons aankondig dat die kandidaatprokureurs wat in 2014 by ons aangesluit het, op 5 Februarie 2016 as Prokureurs van die Hooggeregshof van Suid-Afrika toegelaat is.

Ons is opgewonde dat hulle al drie voortaan by Cluver Markotter Ingelyf as Assosiate sal praktiseer en is seker dat hulle ʼn positiewe bydrae sal lewer tot die diens wat ons aan ons kliënte bied.

Herna Beviss-Challinor het haar BA Regte (2011) en LLB (2013) grade aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. Herna is nou `n toegelate Prokureur en Notaris en is reeds `n gewaardeerde lid van ons Litigasie-afdeling waar sy voortaan as Assosiaat sal praktiseer.

Marnes de Wet het sy BComm Regte (2011) en LLB (2013) grade aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. Marnes is toegelaat as beide `n Prokureur en Notaris en het gedurende sy klerkskap waardevolle ondervinding opgedoen in ons Litigasie-afdeling, waar hy nou aansluit as Assosiaat.

Retha Oosthuizen het haar BComm Regte(2011) en LLB (2013) grade aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. Retha is reeds `n geruime tyd deel van ons Kommersiële-afdeling en sal nou as toegelate Prokureur, Notaris en Aktebesorger by die span as Assosiaat aansluit.

A1

Cluver Markotter Incorporated welcomes our new Associates 

We are proud to announce that the candidate attorneys who joined Cluver Markotter Incorporated in 2014, were admitted as Attorneys of the High Court of South Africa on 5 February 2016.

We are excited to have all three attorneys practising as Associates at Cluver Markotter and believe they will make a positive contribution to the services delivered to our clients. 

Herna Beviss-Challinor obtained her BA Law (2011) and LLB (2013) degrees at the University of Stellenbosch and is now an admitted Attorney and Notary Public. Herna is already a familiar face in our Litigation Department where she will be practising as an Associate. 

Marnes de Wet completed his BComm Law (2011) and LLB (2013) degrees at the University of Stellenbosch. He was admitted as both an Attorney and Notary Public. During his time as candidate attorney Marnes gained valuable experience in our Litigation Department and he will continue to work in this department as an Associate.

Retha Oosthuizen completed her BComm Law (2011) and LLB (2013) degrees at the University of Stellenbosch. Retha has been a valued member of our Commercial Department as candidate attorney and will now join the team as an Associate, being an admitted Attorney, Notary Public and Conveyancer.